Ann se Oorlog Ontsnapping【電子書籍】[ Hannah Howe ]



【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】



Maart 1945. Na ses bloedige, traan gevlekte jare, was die oorlog amper verby. Maar, vir die Duitse oorlogs gevangenes opgesluit op Eiland Plaas Kamp 198 kon die einde nie gou genoeg kom nie ? en besluit hulle om te ontsnap. Terwyl die Duitsers na alle uithoeke vlug, het een van hulle, Kurt Schneider, agtergebly met bloed aan sy vingers en 'n pistool in sy hand. Die ergste is dat daar 'n lewelose vrou by sy voete l?. As die hoofverdagte in die moord, lyk dit asof die galg sy voorland is. Maar Ann Morgan het Kurt Schneider leer ken in die tyd wat hy op die plase in die omgewing, onder bewaking, gearbei het. Sy het van die jongman gehou, en was nie oortuig dat hy tot moord in staat was nie. Kon Ann vir Kurt red en die regte moordenaar galg toe stuur? Met haar man Emrys steeds as vermis in die oorlog, vind Ann haarself aangetrokke tot die aantreklike wewenaar Speurder Inspekteur Max Deveraux. Kon Ann haar emosies in bedwang hou, of sou sy in die hitte van die oomblik, die lyn oorskry?画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。